Henk vd Walt Biography

 Horisontale tydperk Sondag 15:00 tot 18:00. Werk sedert 1998 as Arbeid Spesialis.

Het verskeie boeke opgeneem vir Bandhulp vir Blindes, was geregistreer by Voice Bank vir radio stem werk, het Televisie ervaring en het in verskeie toneelstukke opgetree en was by ander radio stasies betrokke as omroeper.

Het ook stem en radio opleiding ondergaan by The Voice Factory in Rosebank, opgetree as Seremoniemeester by ‘n verskeidenheid van geleenthede wat wissel vanaf informele tot formele geleenthede en as gas spreker oor verskeie onderwerpe.

×