Carla Grove Biography

Carla Grove

Oorpsronklik van die Rosestad, noem Carla nou Welkom haar huis.

Met kwalifikasies en ervaring in die gesondheid en welstand, hoëronderwys en besigheid industrië, is sy dinamies in haar missie om ‘n verskil te maak.

Carla is tans ‘n voltydse Werk Geïntegreerdeleer en Vaardigheidsontwikkeling (WIL) koördineerder by CUT.

As sy nie op kampus of naweke in die Gold FM ateljee is nie, sal jy haar kry besig met ‘n kunsvlyt projek of tuinwerk, altyd vergesel deur haar twee pugs.

Carla is lief vir reis en glo dat die lewe ‘n avontuur is wat jy ten volle moet beleef, waardeer en geniet.

Kuier saam met haar en Hawa Mahomed op Saterdae 09:00 -12:00 as die dinamiese duo Breyani & Biltong

×

Powered by WhatsApp Chat

×