google-site-verification=445qtB5pleRlxchCy3U13oBntvJ9mMK41bBxukn4IJ8

Month: September 2024

3 Results / Page 1 of 1

Background

Crime

Twee vermeende veediewe naby Welkom aangekeer

Twee vermeende veediewe naby Welkom aangekeer ───   CHARNÉ VAN DER MERWE 08:40 Sun, 15 Sep 2024 Afgeleë opritte waar vee gelaai word, moet altyd gesluit of versper word. Foto: SAPS “Die polisie het ’n wenk van ’n bekommerde inwoner ontvang oor vermoedelik gesteelde vee wat naby Oppenheimer Park Gholfbaan in Welkom versteek word.” Twee mans van Welkom sal na verwagting Maandag (16/9) in die hof verskyn nadat hulle na bewering met gesteelde vee aangekeer is. Beamptes van Welkom se eenheid […]

todaySeptember 16, 2024 14

Weather

Eerste somerreën binnekort verwag

Eerste somerreën binnekort verwag ───   10:25 Fri, 13 Sep 2024 Die winter van 2024 was droog oor die grootste deel van die noordelike binneland, maar die eerste somerreën van die 2024/25-seisoen word binne die volgende paar dae verwag. Luidens AgriSeker se Cumulus-verslag sal daar na verwagting wydverspreide buie en donderbuie later volgende week oor die somerreënvalstreek voorkom. Hoewel daar nie hoë reënvalhoeveelhede voorspel word nie, sal dit normale reënval vir hierdie tyd van die jaar in baie gebiede verteenwoordig. Sommige dele van […]

todaySeptember 15, 2024 13

Welkom

Onderwyseres, leerling van Welkom handgemeen oor selfoon

Onderwyseres, leerling van Welkom handgemeen oor selfoon ───   HEIDRÈ MALGAS 14:02 Thu, 05 Sep 2024 ’n Les is Maandag (2/8) onderbreek toe ’n onderwyseres en ’n leerling mekaar te lyf gegaan het. Foto: Facebook “ ’n Les is Maandag onderbreek weens ’n konfrontasie tussen die onderwyseres en die leerling oor ’n selfoon. Die voorval is op video vasgevang en is daarna op sosialemediaplatforms versprei.” Die Vrystaatse onderwysdepartement stel ondersoek in nadat ’n onderwyseres en ’n gr. 8-leerling van die Hoër […]

todaySeptember 8, 2024 27

CONTACTS

ABOUT

GoldFM 104.3 – ‘Your Life,
Your Music’

Complaints

Website By Frank Jonker

0%