Biography of Janrie de Lange:

Ek is Janrie de Lange, ek is gebore en groot gemaak in Welkom en ek studeer tans deur Unisa. Ek is van Augustus 2018 by GoldFM en ek geniet elke oomblik.