Biography of Arina Bosch:

Arina is gebore in Namibia en het haar laerskooljare daar voltooi waarna haar ouer na Pretoria verhuis het en sy haar Hoerskooljare voltooi het aan die Afrikaaqns Hoer Meisieskool.

Arina het nog altyd ‘n liefde vir die mikrofoon en musiek gehad en is al vir jare in die musiekbedryf as sangeres en die afrig van sangstudente.

Sy is vir al 17 jaar by gemeenskapradio betrokke as omroepe en geniet elke oomblik daarvan.

Radio was nog altyd haar passie en om elkse dag agter die mikrofoon in te skuif maak haar gelukkig.

In haar vrye tyd geniet sy om tyd met haar worshonde te spandeer.