Todays Line-up

Tab Content
Tab Content
Tab Content

State Capture Live Feed

`n Stukkie Verlede

Staat vra lewenslank vir Packham

Die staat het versoek dat Rob Packham tot lewenslange tronkstraf gevonnis word vir die moord op sy vrou. “Die beskuldigde het haar bloot uit sy lewe verwyder aangesien sy heel moontlik nie meer ingepas het by wat hy gesoek het nie,” het senior staatsaanklaer Susan Galloway Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof aangevoer.

Wes-Kaapse burgers ‘verdien’ polisieminiser se samewerking

Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê hy het nog stappe gedoen in die voortslepende interregeringsdispuut oor polisiëring in die provinsie. Dit kom nadat die minister van polisie, Bheki Cele, versuim het om op sy kennisgewing te reageer.